- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
Twinkell's body fat chit chat
- Oupa
-
- Moderator
-
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
mike123 wrote: Maar Jy kan Cardio sonder kinders maak ook....
Moenie te lank op n Keto bly nie 6 tot 8 weeke dan begin jy speer verloor ...sit carbs terug in klein hoeveelheide en back so bietjie af met fat ...veral as jy op cycle gaan het jy carbs nodig om te hulp spier bou..
ek het juis daaroor gevra gisteraand, want ek wil nie terwyl ek my weights doen en dieet ens in die tyd my spiere verloor nie.
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
Oupa wrote: Ek sou ook gewees het as ek toegang gehad het tot SOVEEL verskillende brands lol
lol vir 'n newbie is dit nogals scary om besluite te maak oor iets waarvan mens nie regtig weet nie.
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
En nie fotos nie, persoonlik gesien.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
Oupa wrote: Dis eintlik baie eenvoudig. LP se Female Anavar 5. Ek se dit want ek het die resultate op baie vrouens 30+ gesien.
En nie fotos nie, persoonlik gesien.
ek glo jou 100 %
ek weet nie of hulle my kak :whistle: gaan gee wat ek gaan sè nie, maar ek het net 'n keuse van 2 op die oomblik eintelik 3 , maar nomab het ek gelees hier dat dit bietjie underdose is. en LP is nie een van die keuses wat ek kan kry nie :oops:
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- mike123
-
- Platinum Member
-
- Posts: 1680
- Thank you received: 506
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
mike123 wrote: Onthou ons gebruik 40 tot 80mg sonder probleem jy gaan n baie lae hoeveelhuid van 10 tot 20 mg gebruik en niks anders as LP ....vra die baas of hy n groot ou ken in die gym wat kan help.. :blink:
Ok, eks maar 'n sucker met nuwe dinge... en glo gewoonlik meeste wat ek lees omdat ek gewoonlik eers als gaan oplees oor basically alles :lol: :pinch:
lol ek sal geban word
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
Oupa wrote: Probeer die contact us of email Admin. Jy het mos sy email.
ek sal hom op contact us probeer.
ek delete elke middag al my emails en het nie meer die email adres nie :oops:
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
Oupa wrote: Jy is n stout vrou as jy emails delete....
:blush: :whistle: uitgevang !
nee grap net, eks net open minded. die lewe is te ernstig....
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
Oupa wrote: Probeer die contact us of email Admin. Jy het mos sy email.
het sy email gekry, dankie Oupa.
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
hetsie wrote:
Oupa wrote: Jy is n stout vrou as jy emails delete....
:blush: :whistle: uitgevang !
nee grap net, eks net open minded. die lewe is te ernstig....
Haha kak man, jy is n stoutgat....
Ek sal dit vir jou iets uitwerk, maar jy gaan kyk na so 93 capsules. So 100 sal genoeg wees.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
Oupa wrote:

hahahaha ek sweer ... nie die email self nie dit is gone, die adres was onder my contacts.... :woohoo:

kan heat en anavar saam gebruik word of net anavar alleen?
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- mike123
-
- Platinum Member
-
- Posts: 1680
- Thank you received: 506
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
mike123 wrote: Ja heat en Anavar of 3f en Anavar ...Clen en Anavar...
Dankie Mike
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- NorthBoy
-
- Elite Member
-
- Posts: 238
- Thank you received: 55
Been on it for 8 days and already feeling the difference....
Live each day as if it's your last, love those close to you !
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
NorthBoy wrote: FFF + Anavar = Tops !! :woohoo:
Been on it for 8 days and already feeling the difference....
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Pyroclasm
- New Member
-
- Thank you received: 0
mike123 wrote: Maar Jy kan Cardio sonder kinders maak ook....
Moenie te lank op n Keto bly nie 6 tot 8 weeke dan begin jy speer verloor ...sit carbs terug in klein hoeveelheide en back so bietjie af met fat ...veral as jy op cycle gaan het jy carbs nodig om te hulp spier bou..
Hang baie af watter version van keto jy doen. As jy SKD (keto sonder refeeds) doen dan so 8 weke maar as jy TKD (targeted keto) of CKD (cyclical keto) doen dan kan mens langer.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
hetsie wrote:
Oupa wrote:
hetsie wrote:
Oupa wrote: Jy is n stout vrou as jy emails delete....
:blush: :whistle: uitgevang !
nee grap net, eks net open minded. die lewe is te ernstig....
Haha kak man, jy is n stoutgat....
Ek sal dit vir jou iets uitwerk, maar jy gaan kyk na so 93 capsules. So 100 sal genoeg wees.
hahahaha ek sweer ... nie die email self nie dit is gone, die adres was onder my contacts.... :woohoo:
Oupa ek weet nie of ek dit kan vra nie ,maar ek glo dis nie 'n alien vraag nie.
Anavar sal seker nie met net een cycle 'n'girl se uhm jy weet menstruasie weg vat nie,ek weet nie helemal hoe om dit te vra nie lol. Eks nog super dom! Hkm ek vra is omdat ek op die forum so iets raak gelees het. Jammer as dit wierd klink hier so tussen die mans.
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Pyroclasm
- New Member
-
- Thank you received: 0
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 326
- Thank you received: 47
Pyroclasm wrote: To anyone thinking of doing so, menstrual jokes aren't funny. Period.
Thanx Pyro,
Ek was nie seker hoe om te vra nie.
“Be yourself everyone else is already taken.”
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- p1et
- Platinum Member
-
- Posts: 1138
- Thank you received: 353
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
hetsie wrote:
hetsie wrote:
Oupa wrote:
hetsie wrote:
Oupa wrote: Jy is n stout vrou as jy emails delete....
:blush: :whistle: uitgevang !
nee grap net, eks net open minded. die lewe is te ernstig....
Haha kak man, jy is n stoutgat....
Ek sal dit vir jou iets uitwerk, maar jy gaan kyk na so 93 capsules. So 100 sal genoeg wees.
hahahaha ek sweer ... nie die email self nie dit is gone, die adres was onder my contacts.... :woohoo:
Oupa ek weet nie of ek dit kan vra nie ,maar ek glo dis nie 'n alien vraag nie.
Anavar sal seker nie met net een cycle 'n'girl se uhm jy weet menstruasie weg vat nie,ek weet nie helemal hoe om dit te vra nie lol. Eks nog super dom! Hkm ek vra is omdat ek op die forum so iets raak gelees het. Jammer as dit wierd klink hier so tussen die mans.
Jy is welkom om te vra wat jy wil weet. Die kaans dat jou menstuasie siklus gaan stop is baie goed maar sal wees terug wees soos normaal sodra jou hormone stabiliseer. Gewoonlik na so 2 maande+