- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
Anyone take a flu vaccination?
- Oupa
-
- Moderator
-
Less
More
10 Mar 2014 08:11 #163549
by Oupa
Replied by Oupa on topic Anyone take a flu vaccination?
lol nee man, ek spuit my vrou elke week, dis nie so erg nie.
gaan apteek toe ek kry jou shot, ek DARE jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Platinum Member
-
Less
More
- Posts: 326
- Thank you received: 47
10 Mar 2014 08:17 #163551
by Twinkell
uitdaging aanvaar Oupa!
wel as ek 4 inspuitings in my mond kon vat vir verstand tande glo ek ek kan een op my boud hanteer :ohmy: :lol:
“Be yourself everyone else is already taken.”
Replied by Twinkell on topic Anyone take a flu vaccination?
Oupa wrote: lol nee man, ek spuit my vrou elke week, dis nie so erg nie.
gaan apteek toe ek kry jou shot, ek DARE jou
uitdaging aanvaar Oupa!
wel as ek 4 inspuitings in my mond kon vat vir verstand tande glo ek ek kan een op my boud hanteer :ohmy: :lol:
“Be yourself everyone else is already taken.”
The following user(s) said Thank You: Oupa
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- jaksinsane
- New Member
-
Less
More
- Thank you received: 0
10 Mar 2014 08:34 - 10 Mar 2014 08:40 #163553
by jaksinsane
Ja dis ook 'n k*k een haha.. maar dis ook nou nie te bad als gaan vinnig verby wees
Replied by jaksinsane on topic Anyone take a flu vaccination?
Twinkell wrote:
Oupa wrote: lol nee man, ek spuit my vrou elke week, dis nie so erg nie.
gaan apteek toe ek kry jou shot, ek DARE jou
uitdaging aanvaar Oupa!
wel as ek 4 inspuitings in my mond kon vat vir verstand tande glo ek ek kan een op my boud hanteer :ohmy: :lol:
Ja dis ook 'n k*k een haha.. maar dis ook nou nie te bad als gaan vinnig verby wees
Last edit: 10 Mar 2014 08:40 by jaksinsane.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
Less
More
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
10 Mar 2014 08:37 #163555
by Oupa
Replied by Oupa on topic Anyone take a flu vaccination?
Hahahaha, cool! ons wag vir jou terugvoering
The following user(s) said Thank You: Twinkell
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Twinkell
- Platinum Member
-
Less
More
- Posts: 326
- Thank you received: 47
10 Mar 2014 08:41 #163556
by Twinkell
hahaha right Oupa.....
thanx julle, eks nie oor die algemeen 'n piepie balie nie lol as die vit b-comp brand soos voltaren inspuiting dan behoort ek te kan cope :lol:
“Be yourself everyone else is already taken.”
Replied by Twinkell on topic Anyone take a flu vaccination?
Oupa wrote: Hahahaha, cool! ons wag vir jou terugvoering