dbol dose 50mg?

  • dboljunkie
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
26 Nov 2011 23:41 #84076 by dboljunkie
dbol dose 50mg? was created by dboljunkie
Hey net n vinnige vraag. 50mg dbol die blou harte n dag neh. So ek gedink 3 keer n dag 10 ini oggend en 20 as n pre workout en 20 mg later ini dag/aand. Of 15 oggend en 20 preworkouten dan 15 later die dag. Die rede dat ek net 3 keer n dag wil drink is omdat ek gelees het jou lewer vernietig n x hoeveelheid dbol elke keer as jy inneem so bv 10mg gedrink en net 7mg kom deur.. So deur 20mg te drink en bv 3mg te verloor eder as 2 keer 3mg te verloor as jy bv die 50mg in 10mg dose sou opbreek. Wat dink julle isi beste om te doen? ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • jakes
  • New Member
  • New Member
More
27 Nov 2011 07:54 #84077 by jakes
Replied by jakes on topic dbol dose 50mg?
Die hoeveelheid hormoon wat dit nie tot jou bloedstroom maak nie gaan dieselfde wees as jy dit optel. Dis moeite om dit deur die dag te drink... Onthou dit werk beter op 'n lee maag, so deur die dag is vir my moeilik. Eenslag in die oggend werk ook.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • dboljunkie
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
27 Nov 2011 08:46 #84079 by dboljunkie
Replied by dboljunkie on topic dbol dose 50mg?
Maar as ek 5keer n dag kann dit doen? As ek n dose vat op n lee maag hoe lank moet ek wag voor ek eet verkieslik?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • jakes
  • New Member
  • New Member
More
27 Nov 2011 08:54 #84081 by jakes
Replied by jakes on topic dbol dose 50mg?

dboljunkie wrote: Maar as ek 5keer n dag kann dit doen? As ek n dose vat op n lee maag hoe lank moet ek wag voor ek eet verkieslik?


Jy moet dit so probeer drink dat jy ni vet suure 'n uur voor en 'n uur na jy dit gedrink het inkry nie. As j 5keur 'n dag kan sure ja, ma dit is mos ongemaklik om heeldag met pille rond te loop haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • dboljunkie
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
27 Nov 2011 10:10 #84088 by dboljunkie
Replied by dboljunkie on topic dbol dose 50mg?
Ok, so as ek kan 4-5 dose n dag drink is dit beter vir gains en constant anabolic state omdat ek nooit verby die drug se half life gani? O ja is dit dom om te drink voordat jy slaap? Want dis 7-8uure met niks... :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • jakes
  • New Member
  • New Member
More
27 Nov 2011 10:14 #84089 by jakes
Replied by jakes on topic dbol dose 50mg?
Nee hell jy oor-dink hierdie storie. As j dit wil split, split dit oggend, pre en post workout.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • dboljunkie
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
27 Nov 2011 12:27 #84102 by dboljunkie
Replied by dboljunkie on topic dbol dose 50mg?
Dankie vir die help, karma vir jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • jakes
  • New Member
  • New Member
More
28 Nov 2011 12:07 #84196 by jakes
Replied by jakes on topic dbol dose 50mg?
Thanx man. Begin jan maand 'n thread oor jou cycle, dan deel jy hoe dit gan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum