- Posts: 2950
- Thank you received: 1158
Equipoise 450mg info
- Rooi Bul 86
-
- Expert
-
Less
More
27 Feb 2018 16:43 #214639
by Rooi Bul 86
It is on you. It always has been...
Replied by Rooi Bul 86 on topic Equipoise 450mg info
Nee Oupa.
Enige compound behalwe Super Test in Quads
Enige compound behalwe Super Test in Quads
It is on you. It always has been...
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Rooi Bul 86
-
- Expert
-
Less
More
- Posts: 2950
- Thank you received: 1158
28 Feb 2018 08:55 #214644
by Rooi Bul 86
It is on you. It always has been...
Replied by Rooi Bul 86 on topic Equipoise 450mg info
Hy gaan dit met PGW Equi meng so dit pip sal minder wees...
It is on you. It always has been...
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- HendrikEW
- Topic Author
- New Member
-
Less
More
- Thank you received: 0
28 Feb 2018 11:04 #214655
by HendrikEW
Replied by HendrikEW on topic Equipoise 450mg info
Rooibul dink jy LGD4033 + Rad140 sal goed wees virdi laaste 6-8 weke vanmy cycle?Ek begin oor 5 weke.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Rooi Bul 86
-
- Expert
-
Less
More
- Posts: 2950
- Thank you received: 1158
28 Feb 2018 12:30 #214671
by Rooi Bul 86
It is on you. It always has been...
Replied by Rooi Bul 86 on topic Equipoise 450mg info
Hi pel.
Ek glo nie daar in om twee anabolic Samrs te stack nie dit maak nie vir my sin nie ek voel hulle sal vir die slefde reseptore kompeteer. So kies een en vat hom van die dag van jou laaste spuit af to die dag of 2 dae voor jy met PCT begin. Ek het RAD al so gebruik in die verleede en slegs n kilo of twee water verloor die krag en uithou veroe bly amoer dieselfde as op jou siklus maar ek moet se ek maak n punt om swaar en met intensiteit te oefen deur my rus tussen sets kort te hou as ek nie op iets is nie rus ek net n minuut en ek eet ook kort kort want ek glo soos ek maar hier geleer het dat kos die mees anaboliese middel tot ons beskikking is so eet klein hoeveelheede meer gereeld. Om reg te eet en hard te oefen is belangrik op n siklus maar nog meer belangrik as jy skoon is of nou net met n lekker siklus klaar gemaak het.

28 Feb 2018 12:52 #214672
by HendrikEW
Replied by HendrikEW on topic Equipoise 450mg info
Ek het agter gekom nou met pct voel ek swakker nou maak ek my meals voor gym maar biki groter.Krag nogsteeds dieselfde en het 3 kg verloor,al waar ek "afkak" is met recovery.Ek is vir dae lank seer.Toe ek op iets was kon ek 2 keer n dag weights doen en net so halfuur slaap na die eerste workout dan is ek weer vars.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Rooi Bul 86
-
- Expert
-
Less
More
- Posts: 2950
- Thank you received: 1158
28 Feb 2018 13:01 #214673
by Rooi Bul 86
It is on you. It always has been...
Replied by Rooi Bul 86 on topic Equipoise 450mg info
Slaan BCAA intra en post workout as jy lank vat om te recover.