pip

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
31 Jan 2018 09:58 #214385 by zaber69
pip was created by zaber69
Dagse Manne,

Ek lees oor baie goed , en sien almal praat van die PIP.
en se daar is 'n artikel oor dit maar ek kry dit glad nie , miskien net blind.
Wat is PIP en waarvoor staan dit?
Ek gesien almal praat van die HD supercut en superbulk en sien ek almal praat van die PIP.

Darm weet ek daar was al gese daar nie dom vrae hier nie ;)

Dankie,

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
31 Jan 2018 10:42 #214386 by Oupa
Replied by Oupa on topic pip
PIP - Post injection pain.

As jy klaar gepin het, n dag of twee daarna het jy n lammie op jou gat vir so rukkie.
The following user(s) said Thank You: OPTRON, Rooi Bul 86

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
01 Feb 2018 11:28 #214394 by zaber69
Replied by zaber69 on topic pip
Cool Thanks Oupa.

En dis mos normaal kry dit nogals gereeld.
Bly maar op die boud , het in die skouer al probeer maar dit nie goed af gegaan nie.
Was ongelooflik seer gewees en my arm was lam gewees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
05 Feb 2018 17:43 #214447 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic pip
Ek dog die gesprek gaan oor iemand wat probleme het met sy hare wat uitval en sy pip begin sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum