oupa help asb ....

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Oct 2015 09:31 #191926 by Juiced
oupa help asb .... was created by Juiced
Week1-8-Test suspension 100mg ed of prop 200mg eod
Week1-8-Stanazol 50mg ed of winny caps 50mg ed
Week1-8-Test cyp 500mg per week
Week9-16-Test cyp 750mg per week
Week9-16-Anavar 60mg ed

OF----
Week1-12 Tren ace 80mg ed
Week1-16 prop 100mg ed
Week1-6 anavar 60mg ed
Week8-16 winny 50mg ed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Lex
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
20 Oct 2015 10:32 #191928 by Lex
Replied by Lex on topic oupa help asb ....
:huh: :S I can't wait to hear what oupa has to say about this :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • l1qu1d
  • Premium Member
  • Premium Member
More
20 Oct 2015 10:48 #191930 by l1qu1d
Replied by l1qu1d on topic oupa help asb ....
Suspension? Yar, gaan jy dit met 'n strooitjie inspuit?
Hoop jy het nuwe gatspiere op standby.

Wat is jou stats (bf, hoogte, gewig, oefen geskiedenis, gear geskiedenis?)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Oct 2015 11:24 #191931 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
30jaar
114kg
1,86m
Bf 16%

Was vir n paar jaar af van die aapsap . Is nou weer vir 7 mande op .
Het begin met schering testoviron 500mg per week vir 8 weke toe gaan ek op na 1000mg per week
Britsh desp naps 100mg vir 8weke
Het proviron saam 25mg van week 8tot16 gevat
Week Skoon
Clomid 50mg week1
Nolvadex 40mg week2-3

Week oop

Week 1-12 deca 600mg per week(axio)
Week 1-12 sust 975mg per week (axio)
Week 1-4 dbols 80mg per dag (4x20mg dragon pharma)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Oct 2015 11:28 #191932 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
Jy hoef nie net in jou gat Te spyt nie biceps skouers bene ? Of hoe se Jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • mack
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
20 Oct 2015 13:19 #191936 by mack
Replied by mack on topic oupa help asb ....
I'm no expert, but my experience of test suspension was less painful than injectable Winstrol. I did find it sometimes blocked 22 gauge needles. However, you may have bigger issues than this with your lack of proper PCT etc. Suggest you take the senior's advice here

"Oscar Mike, Oscar Alpha One, confirm your name begins with Charlie"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Oct 2015 15:08 #191938 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
Dankie dis hoekom ek vir hulp vra en Sal enige inligting en raad waardeur wat my kan help on my lighaam se volle potensiaal uit Te bring .
Ek eet reg en oefen reg . Sukkel met my slaap ek weet dis ook baie belangrik , dink daar aan op slaap pille te kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
20 Oct 2015 17:40 #191946 by Oupa
Replied by Oupa on topic oupa help asb ....
Die 2 cycles wat jy aanvra verkil dag en nag van mekaar, hoe so? As jy jou ligaam op volle potensiaan wil kry, drop jou bodyfat na sub 10 en dan begin jy cycle en vreet volgens wat jy wil bereik.

Obviously sou ek ED pin maar 12 weke is bietjie jags tensy ek deelneem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
20 Oct 2015 19:47 #191949 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic oupa help asb ....
Hoekom Cyp en Suspension saam in dieselfde cycle?
Jy moet huiswerk doen en oplees om jou PCT timing reg tekry anders gaan jy in die toekoms net jouself in die voet skiet.

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Oct 2015 21:05 - 20 Oct 2015 21:17 #191952 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
Is die suspension genoeg ?
Ek is nou al so deurmekaar ?
Ekt op 15 begin met depotron en pienkes en toe deca en sust en ek het maar so aan gedoner . En ek het maar onlangs begin lees en sien hoe belangrik die pct en goed saam jou cycle is .
Ek maar so van klein tyd af gesien by my oom hulle en hulle het n box depotron n week uit gespyt en hulle 100mg dbols per dag gestamp , hulle was groot seuns .
So asb wat moet ek saam my cyle hardloop of waar kan ek gaan opsoek dat ek net die mense se goed kan verstaan
Last edit: 20 Oct 2015 21:17 by . Reason: Daar is girls op die site

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
20 Oct 2015 22:20 #191955 by Oupa
Replied by Oupa on topic oupa help asb ....
Vra jou oom hulle, hulle was mos groot?
The following user(s) said Thank You:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Oct 2015 22:45 #191957 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
Baie dankie vir jou hulp

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Muscleaddict
  • Moderator
  • Moderator
More
20 Oct 2015 23:00 #191962 by Muscleaddict
Replied by Muscleaddict on topic oupa help asb ....
Please read the forum rules: www.anabolicsteroids.co.za/forum/rules

16. Posts should contain proper grammar and punctuation.

Messages should make use of proper punctuation and capitalisation, at all times. Excessive abbreviations, SMS/Texting and "l33t speak" are particularly unwelcome. Also, excessive use of the colour, font and size tags along with the use of ALL CAPS, excessive punctuation and smiles are highly discouraged. Lay your posts out in a readable fashion. Offending posts will be deleted. Spelling mistakes are not in violation of this rule.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Oct 2015 23:03 #191963 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
Please delete post

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
21 Oct 2015 05:56 #191966 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic oupa help asb ....
Gaan heel bo na die bladsy toe lees Steroid Cycle Basics article. Lees die PCT article. In die steroid cycle basics article sal jy sien daar is geen rede vir enige van ons om n Box Testosterone Cypionate n week te spuit nie. 600mg n week sal ek se is die upper limit.
Ek dink jy moet jou receptors n breek gee my vriend. Sort jou diet uit. Dit help nie jy se jou diet is reg nie. Post op hoeveel calories eet jy n dag en hoeveel gram Proteiene hoeveel carbs en hoeveel vet? Post op wat eet jy n dag?
Serious nou jy moet die sous los. Laat doen jou bloed toetse en kyk of jou lyf nog reg is. Train Natural vir n jaar of twee om jou receptors n breek te gee.

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: mack

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
21 Oct 2015 06:15 #191967 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic oupa help asb ....
As jy Bloed Toetse laat doen vra hulle om jou Testosteroon vlakke en LH en FSH vlakke te toe jou Cholesterol en jou Tiroied klier funkdie en Tiroied hormoon vlakke ook. As jy dit gedoen het post die uitslae op. As jy enige vrae het vra ek sal jou posts dophou en help waar ek kan.

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
21 Oct 2015 08:21 #191973 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
Baie dsnkie ek maak so gou as moontlik so

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
21 Oct 2015 08:38 #191977 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic oupa help asb ....
Net n plesier ou maat. Kom ons kyk of ons jou op die regte pad en in die regte mindset kan kry.
Onthou altyd sous is nie altyd die anteoord of oplossing nie. En veral met Steroids is meer nie altyd beter nie.

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Juiced

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
21 Oct 2015 13:01 #191986 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
My eet plan wat ek nou volg
Meal 1-
6 egg whites
150g steak/mince
100g ace pap / oats
Half avo
50g raisins

Meal 2-
50g whey protein
1 banana

Meal 3-
1 can tuna
150g sweet potato

Meal 4-
150g chicken
150g brown rice

Meal 5-(pre workout)
50g whey protein
50g virtago
5g creatine
10g glutamine

Meal 6- (post workout)
50g whey
100g virtago
5g creatine
20g glutamine

Meal 7-
300g steak/mince
250g brown rice/ pasta
50g mixed vegs
Grean salad

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
21 Oct 2015 14:44 #191991 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic oupa help asb ....
Jy eet beslis genoeg. Dalk teveel Carbs. Wat is jou doelwit nou om nog te bou of om te sny?
Hoelank eet jy al volgens daai plan?

Ek sal more jou BMR vir jou uitwerk. Hang af wat jou doelwit is dan kan ons jou Calorie Requirements uitwerk?
Hoeveel dae n week oefen jy en hoeveel is met gewigte en hoeveel is cardio?

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
21 Oct 2015 14:58 #191992 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic oupa help asb ....
Jammer as ek dalk die res van die week en die naweek stil is ek het bietjie persoonlike dinge om uit te sort en n lewe om te lewe. Maar ons sal more weer gesels oor jou diet. Lees jy solank in die Dieting en Contest Prep afdeling die dieting stickies die posts met die blou duimdrukkertjies in dit sal jou n idee gee hoe om te eet en hoe om jou eie diet uit tewerk. Jy kan op freedieting.com ook gaan click op calorie counter en sit jou lengte ouderdom en gewig in click op advandced options select die Katch MC Ardle formula wat jou gaan vra om jou jou body fat% in te sit dit is die akutaatste want hy fat lean mass in ag.

Nou moet jy net jouself vra hoe akuraat is daai 16% Body Fat wat jy gese het jy is.

Het jy al Steroid Cycle Basics en PCT gelees regs op die bladsy?

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
21 Oct 2015 14:59 #191993 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
Hi, is nou al vir net so oor die twee maande op die eet plan . Maar wil my bf% na 10 toe bring is nou tans 16% . Ek is 114kg , stem saam jou oor die carbs wat te hoog is .
Ek oefen 5 dae ma- vry . Wat is cardio , is dit daai groen goed in n slaai ? Die naaste wat ek aan cardio kom is wanneer ek superset . Ek weet as ek by 10% wil kom gaan ek moet begin cardio doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
21 Oct 2015 15:05 #191995 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic oupa help asb ....
Hoe akuraat is daai 16%?

As jy wil afkom na 10% toe sal jy carbs moet drop en baie ook. En jy sal moet cardio doen al doen jy vir nou net 20-30 min op die orbitrek na jou work out. Of in die oggend vroeg op n lee maag. En moenie dink jy gaan baie spier verloor nie. Jy gaan nie oornag soos Brad Pit lyk of verdwyn nie ;)

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Juiced
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
21 Oct 2015 15:43 #191997 by Juiced
Replied by Juiced on topic oupa help asb ....
Haha , die Steroid Cycle Basics en PCT het baie gehelp nou verstaan ek hoekom timing so belangrik is met jou pct . Ek was verkeerd . Dankie . Sal gaan op kyk oor diet plan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
21 Oct 2015 19:18 - 21 Oct 2015 19:19 #192010 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic oupa help asb ....
Dis altyd beter om self te leer en te lees.
As jy vrae het as iets nie vir jou sin maak nie vra ek sal jou help na die beste van my vermoe ek sal jou alles leer wat ek weet.
Hier is meer senior members op die site wat my geleer het hulle weet baie meer as ek en het baie meer ondervinding as ek.

Onthou jy weet nou waar is daai artikels as jy iets vergeet of wil seker maak gaan lees hulle weer.

It is on you. It always has been...
Last edit: 21 Oct 2015 19:19 by Rooi Bul 86. Reason: more info

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum